English German

Tel: 021 975 9366

Nuus oor Phisantekraal Slaghuis

 

 

 

 

 

 

Aan al ons kliënte, 

Let asb. dat hierdie slaghuis op 13 Desember 2019 om 16h30 sal sluit en weer op Woensdag 8 Januarie 2020 sal open.

Ons laaste Saterdag van die jaar is 7 Desember 2019 en ons volgende oop Saterdag daarna is, 1 Februarie 2020.

Plaas asb. u bestelling vir lam in Desember vroegtydig.

 

Ons is tans op facebook. Gaan like en share gerus ons blad by die link!  Phisantekraal Slaghuis Facebook Page.

Phisantekraal Slaghuis sal elke 1ste Saterdag van die maand van 8H00 tot 13H00 oop wees!

Lammers kan vooraf bestel word en afgehaal word op die 1ste Saterdag van die maand.

Sien uit daarna om julle by die slaghuis te sien.

Phisantekraal Bestuur