English German

Tel: 021 975 9366

Nuus oor Phisantekraal Slaghuis

 

 

 

 

 

16 Januarie 2019, 

 

Ons wens al ons kliente 'n voorspoedige nuwe jaar toe!

Ons is tans op facebook. Gaan like en share gerus ons blad by die link!  Phisantekraal Slaghuis Facebook Page.

Phisantekraal Slaghuis sal oop wees op Saterdag 2 Februarie 2019 vanaf 8H00 tot 13H00.

Pryse te wen! Geskenkbewyse van R400 en R200 elk, vir 2 gelukkige wenners. Plaas op Saterdag, 2 Feb 2019 jou aankoopstrokie, met jou naam en telefoonnommer in die houer by die kassiere en staan 'n kans om een van hierdie pryse te wen. 

Die wenners sal op Maandag, 4 Februarie in kennis gestel word en die name van die wenners sal ook op facebook verskyn.

Halwe lam kan vooraf bestel word en afgehaal word op Saterdag 2 Februarie 2019!!

Hou gerus hierdie spasie en facebook dop vir die aankondiging van ons datums vir die volgende Saterdae wat ons sal oop wees.

Sien uit daarna om julle by die slaghuis te sien.

Phisantekraal Bestuur