English German

Tel: 021 975 9366

Die Damhuis

 

Die damhuis bied akkommodasie vir ontspanning.

Die huis is te huur per nag en kan tot en met 6 mense akkommodeer. Die damhuis is 'n selfsorg eenheid met 3 kamers en bied ook kombuis geriewe,linne en handdoeke. 'n Binnebraai is beskikbaar en hout word verskaf. Vleis is te koop by die slaghuis. Die damhuis is ook rolstoel vriendelik!

Die plaasdam is op die voorstoep beskikbaar vir gebruik van visvang en besoekers is welkom om hul bergfietse saam te bring.

Vir navrae, kontak gerus vir Linette Louw of Hilda Penderis by die kantoor op 021 9759366

of per selfoon op 082 825 0927. Vir besprekings besoek asb. die volgende link na Air B & B om te boek.  Klik op die link: