English German

Tel: 021 975 9366

Phisantekraal Slaghuis

Die Phisantekraal Slaghuis is die nuutste vertakking van die Phisantekraal Boerdery. 

Vanaf Junie 2010 is die nodige lisensies aan die Boerdery toegeken.

Die ontstaan van die Slaghuis het begin met 'n droom om die voorvader se boerewors resep te laat herleef. 

'n Groot verskeidenheid vleis produkte word verwerk en aan die publiek verskaf.

Indien u sukkel om deur te kom op ons landlyn, skakel gerus die kantoor se selfoon nommer op

078 791 3370

 

                                                         Plaas 'n Bestelling

 

 Let asb. dat hierdie slaghuis op 13 Desember 2019 om 16h30 sal sluit en weer op Woensdag 8 Januarie 2020 om 8h00 sal open. 

Ons laaste Saterdag van die jaar is 7 December 2019 en ons volgende oop Saterdag daarna is 1 Februarie 2020.

Plaas asb. u bestellings vir lam in Desember vroegtydig.

 

 Ons wil al ons kliënte bedank vir julle ondersteuning!!