English German

Tel: 021 975 9366

Phisantekraal Slaghuis

Die Phisantekraal Slaghuis is die nuutste vertakking van die Phisantekraal Boerdery. 

Vanaf Junie 2010 is die nodige lisensies aan die Boerdery toegeken.

Die ontstaan van die Slaghuis het begin met 'n droom om die voorvader se boerewors resep te laat herleef. 

'n Groot verskeidenheid vleis produkte word verwerk en aan die publiek verskaf.

Indien u sukkel om deur te kom op ons landlyn, skakel gerus die kantoor se selfoon nommer op

078 791 3370

 

                                                         Plaas 'n Bestelling