Die Taaibosch kampgronde is geleë te Phisantekraal plaas, en is die eerste tenvolle selfonderhoudende kampterrein in die Wes Kaap gebied. Vir meer...
Sien van die mooi foto's wat op die plaas geneem is. Graan-, wingerd- en veeboerdery en slaghuis. Graan Wingerd Veeboerdery Slaghuis